‘n Vroegmore onthou

Grandpa

Ek onthou die eerste jare van my bewussyn op die familieplaas, Oudezwaanskraal. In die winter het die ryp gewoonlik vroeër gekom as wat almal dit wou hê en het die hoëveldgras teen einde Mei al wit in die winter-luggie gestaan. Teen skemeraand, wanneer almal vir die nag begin regmaak het, het die vure van die … Read more