Jongman, pasop vir die biniki
Biniki (lees versigtig, dit is nie ‘n bikini nie) is ‘n bra vir boude en as dit vir jou belaglik klink gaan kyk gerus op die internet by www.biniki-fashions.com Volgens die uitvinder, ‘n sielkundige wat glo bekommerd was oor haar sakkende boude en toe vir hulle ‘n bra geprakseer het, bied die Biniki “doelmatige passing … Read more
