Dit was ‘n goeie winter

“HOU NOU op om jouself jammer te kry sê my gewoonlik simpatieke vroutjie, “Ek kry byself die jabber die, by deus is doe ed ek is siehiek,” kla ek. Die winter is hier. Ek word nie sommer siek nie, nie in die winter nie en nie in die somer nie. Die Hoof Virus van die … Read more