Skip to content
CENTURION LIVING

Kaskardag by Bakenkop

23/02/202201/09/2019 by webmaster

Kaskardag 2019 was groot pret en baie gil

Laerskool Bakenkop hou elke jaar ‘n kaskardag om fondse in te samel en die leerlinge kans te gee om gees te vang voor die laaste deel van die jaar met sy eksamens en stress, begin.

oznorTO
webmaster
Author: webmaster

Categories PeoVents Tags bakenkop, kaskar 2019
Wanneer is ‘n mens oud?
Liewe Kersvader, ek wil met jou praat.
© 2026 CENTURION LIVING • Built with GeneratePress