
Rocky Bay vanaf ons staanplek 
Die see uit ons kamp kombuis 
Rocky Bay Caravan Park 
Die hengelaar 
Deur ons tentvenster 
Woelige Rocky Bay see 
Die see 
Aand in die maanlig 
Karavaan in die aand 
Maan op die see 
Why rocky bay? 
Rocky bay 
Baie rotse 
Rotse tot in die see 
Strand wandeling 
Nog rotsies 
Speelpark langs die swembaddens 
Deel van die karavaanpark 
Groot swembad 
Ons kamp van die swembad gesien 
Swembad van die speletjies kamer 
Tweede swembad 
Hoofswembad uitsig 
Deel van die kamp vanaf die swembad gesien 
Ons kamp met stormbande 
Maanlig op die see 
Maan oor die see 
Sam verkoop sy samoosas so 3 dae per week aan die kampeerders 
Vroeg een oggend het die son soos ‘n druppel stroop, deur die wolke, na die aarde gekyk 

‘n Druppel son val na die see 













Rocky Bay van die getypoel by Preston Beach af gesien 

