As jy skemer-oggend wakker word en uitgeslaap is, dan is die strand die plek om te wees. Rondom 06:30 het die horison verkleur en die son opgelig uit sy see bed. Baie hulp gekry van die boomstomp wat al ingeburger is hier op Tugela se strand!

Piet en Larein Rodgers van Ermelo het vroegdag kom soek na ietsie om uit te trek. Hier is foto’s van hul vroegdag regmaak om in te gooi.