Kaskardag by Bakenkop
Kaskardag 2019 was groot pret en baie gil Laerskool Bakenkop hou elke jaar ‘n kaskardag om fondse in te samel en die leerlinge kans te gee om gees te vang voor die laaste deel van die jaar met sy eksamens en stress, begin.