Swembad, trampolien, skaakbord en speel area By die kruispad Patrone in die sand Na die donderstorm was die water sanderig Tugela se strand Ons kamp een aand Mooi omheinde, gelyk staanplekke Tugela is ‘n gewilde hengeloord Kampplekke 36 – 39 kry lekker oggendson Die dag na die donderstorm was die water minder helder By die mond van die Tugela Rivier Anderkant die punt is die riviermond Uitsig vanaf die bopunt van die paadjie na die strand Die winkel Die kantoor en winkel gebou Die vuurtoring by Tugela Mond Uitsig vanaf die kantoorstoep by Tugela Mouth Resort My buurman Willie Botha van Heidelberg in aksie Hengelaars noudat die see weer skoon is Oupa en sy Sjinese hoed. Agter is die see Twee rotspaddas kyk na die branders DiĆ© ou het oor my voet geloop …. en doer anderkant beland! Lyk of ons bietjie lank op een plek staan Uitsig van die parkeerterrein Quality time at the sea Party spoel sommer self uit